Wiskunde vir die Klaskamer Graad 12 Leerdersboek ePUB (1-year licence)

Pike, M , Kitto, A , Jawurek, A , Myburgh, M , Rhodes-Houghton, R , Sasman, M , Scheiber, J , Wilson, H , Tebeila, S

EPUB

Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Unavailable
9780796255273
17.06 mb
Afrikaans
2015-02-28
Maskew-Miller Learning
1
425
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.