Wiskunde vir die Klaskamer Graad 12 Leerdersboek ePDF (perpetual licence)

Pike, M , Kitto, A , Jawurek, A , Myburgh, M , Rhodes-Houghton, R , Sasman, M , Scheiber, J , Wilson, H , Tebeila, S

PDF

Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Unavailable
9780796253408
5.68 mb
Afrikaans
2014-09-30
Maskew-Miller Learning
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.