Die Onderwysersgids bied die volgende: â?¢ Memoranda en idees vir voortgesette assessering van al die aktiwiteite en opdragte in die Leerderboek en die Leesboek. â?¢ Werkkaarte en assesseringsvorms wat gekopieer en in die klassituasie gebruik kan word. â?¢ Voorbeeldtoetse en -vraestelle, met memoranda, wat volgens die formele assesseringstake opgestel is. â?¢ â??n Gratis CD met die memoranda van die onderskeie aktiwiteite in beide die Leerderboek en die Leesboek, assesseringsvorms, toetse en vraestelle. Hierdie dokumente word in Word-formaat aangebied sodat veranderinge maklik aangebring kan word. Die CD sluit ook die voorlesings van die luistertekste en videogrepe in.