"Hierdie Leerderboek en Onderwysersgids vir Afrikaans Huistaal is geskryf vir Graad 11 volgens die Nasionale Kurrikulum en assesseringsbeleidsverklaring. Dit is gerig op Afrikaans moedertaalsprekers wat Afrikaans as huistaal neem. Die leerstof in die Leerderboek is volgens weke ingedeel soos vereis."