The Answer Series Graad 12 LANDBOUWETENSKAPPE 2in1 Studiegids

Sterrenberg, Liesl , Fouché , , Helena , Elliott, Grace

PDF

Hierdie 2in1-studiegids bied die uitdagende inhoud van Graad 12 Landbouwetenskappe in ’n maklik-om-te-gebruik formaat aan, wat deurlopende hersiening sowel as vaslegging voor die eksamen bevorder.

Sleutelkenmerke:
  • Geïllustreerde opsomming van vaardighede
  • Kurrikulumgerigte kontrolelyste per onderwerp
  • Omvattende terminologielyste per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en -memo's
  • Antwoorde en memo's in ’n aparte boekie
  • Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om in jou eksamens uitstekende punte te behaal.

    R 279.00 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
    9781928404910
    23.51 mb
    Afrikaans
    2019-09-12
    The Answer Educational Publishers
    1
    1095
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.