Studente sal vind dat hierdie boek 'n waardevolle hulpmiddel by hul studie van die Strafprosesreg is. Lesers word bekend gestel aan die fundamentele beginsels en waardes onderliggend aan hierdie terrein van die reg en word stelselmagtig gelei deur die proses wat tydens strafverhore gevolg word.