Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 8 Onderwysersgids ePDF (perpetual licence)
Earle, J
,
Keats, G
,
Clacherty, A
,
Roberts, B
,
Thraves, P
,
Doubell, S
,
Ray, E
PDF
Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
Aanleer van nodige vakkennis word behandel
Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.