Platinum Wiskunde Graad 8 Leerderboek ePUB (1-year licence)
S, Bansilal
,
L, Bowie
,
J, Campbell
,
M, Langa
,
F, Heany
,
H, Lewis
,
P, Maritz
,
B, Rossouw
,
S, Willers
EPUB
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!
Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
- Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
- Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
- Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.