Platinum Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek ePDF (1-year licence)
R, Adatia
,
K, Barker
,
F, Clitheroe
,
S, Cohen
,
A, Joannides
,
L, Visagie
,
J, Webb
PDF
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.