Patch van Smartietown

Geldenhuys, K. , Stander, T. , Butler, A.

EPUB

Tieners sien kans vir baie dinge ?¨« jy hou van avonture en partytjies, jy vang goed aan waarvan jou ouers liewer nie moet weet nie. Soms vertrou jy die verkeerde mense en dan kan dinge lelik skeefloop ... Hierdie lewensdrama vol avontuur vertel die storie van die dapper 15-jarige Patch. Sy droom om te ontsnap uit haar sukkelbestaan en dan kruis haar pad met di?¨« van Nurse Laverne. Is dit haar groot kans om iewers in die lewe te kom? Hierdie boek lees soos ?¨«n fliek en die wye spektrum van emosies in die verhaal sal tieners aangryp en inspireer. Contributing authors: C. Erasmus; A. Bothma

R 95.94
9780195996289
2.62 mb
Afrikaans
2013-11-29
Oxford University Press Southern Africa
0
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.