Kollig Op Lewensvaardighede Graad 5 Onderwysersgids ePDF (1-year licence)
M, Carstens
,
T, Coetzee
,
J, Glover
,
P, Vercueil
,
A, Wolmarans
PDF
Kollig Op is in die kol!
- Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
- Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
- Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.