Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

Heese, Susan , Smith, Lee

PDF

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en ssesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie; maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word; ontwikkel - sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in - bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied; stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering - remediërings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module - interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw?reld te verbind - 'n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums; asook rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.

Unavailable
9781107380387
22.43 mb
Afrikaans
2013-05-01
Cambridge University Press
450
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.