Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 Onderwysersgids Adobe Edition

Moyce, Mandy , Conradie, Elsabe , Kirsch, Derek

PDF

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf. Die Onderwysersgids bevat daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week, voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Die PowerPoint-aanbieding op die CD-ROM verskaf interaktiewe voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, skakels met alle oplossings vir aktiwiteite en assessering in die Leerdersboek en 'n kleurvolle, opwindende en dinamiese koppelvlak met talle grafika en tabelle wat ontwerp is met die doel om die leerervaring te verryk.

R 0.00
9781107380646
3.06 mb
Afrikaans
2013-05-01
Cambridge University Press
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.