FET Ink en ander verhale

Marieta, Nel

EPUB

Ontdek ’n wonderwêreld van stories en stemme!

Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.

Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E. K. M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J. M. Gilfillan, Erns Grundling, P. J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.

* Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)

* Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ’n inleiding by elke verhaal.

* Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae

* Volledig uitgewerkte antwoorde

* ’n Woordelys met literêre terme

* ’n Woordelys met eksamenterme

R 170.00
9780799378672
3.01 mb
Afrikaans
2016-07-01
LAPA Publishers
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.