Geniet Ekonomie Graad 12 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)

Levin, M , Pretorius, E , Viljoen, R

EPUB

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
Bied ’n maatstaf vir Ekonomiekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Ekonomiese-onderwysers gebruik word.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Unavailable
9780636157903
21.65 mb
Afrikaans
2015-01-31
Maskew-Miller Learning
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.