Geniet Besigheidstudies Graad 11 Onderwysersgids ePDF (perpetual licence)

J, Bantjes , J, Cohen , A, Driver , H, Pretorius

PDF

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
Bied ’n maatstaf vir Besigheidstudiekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Besigheidstudie-onderwysers gebruik word.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Unavailable
9780796257277
7.39 mb
Afrikaans
2015-02-28
Maskew-Miller Learning
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.