Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak; Bied inhoud in eenvoudige taal aan; Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun; 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp; Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word.