Kuikendiewe, Die (Afrikaans Huistaal Graad 9: Roman) ePDF (1-year licence)

G, Weideman

PDF

Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. René en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was ’n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook – meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op ’n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Unavailable
9780796254153
5.97 mb
Afrikaans
2014-10-31
Maskew-Miller Learning
1
425
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.