Die groot gedagte

Joubert, Gideon

EPUB

Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? En waar pas God in? Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Dié boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die talle ontdekkings oor die kosmos en kwantumfisika die afgelope dekade. Veral data wat deur die Hubble-teleskoop deurgesend is, het baie teorieë laat wankel. Bekende oud-joernalis Gideon Joubert bied die inligting pakkend aan vir kenners én leke, en maak met helder, verstaanbare taal selfs ingewikkelde begrippe toeganklik.

R 365.00
9780624052050
8.41 mb
Afrikaans
2013-09-16
Tafelberg
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.