Charlieboy wys wat in hom steek toe hy ’n groot euwel in die skool uitroei en so die held word van die meisie van wie hy hou.
Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: